Jeffrey DeMunn

Jeffrey DeMunn
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 25 April 1947 (1947-04-25)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeffrey DeMunn (gebore 25 April 1947) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hitcher (1986), The X Files (1998), The Green Mile (1999), en The Mist (2007).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search